Dit is moontlik om 'n volledige begrafnis aanlyn te reël, deur die form in te vul, nadat u ingeteken het.

Die vorm word automaties bewaar, sodat inligting deurgaans bygewerk kan word.

Belangrik: Gebruik altyd dieselfde "browser" wanneer u inligting bywerk.

Skakel asseblief met ons kantore om die inteken besonderhede te verkry.

E-POS: info@eastrandfunerals.co.za