Ons Kapel.

Oos-Rand Begrafnisondernemers bied 'n verskeidenheid begrafnisdienste aan, in ons eie kapel.

Ons kan u ook van 'n predekant voorsien, aindien u nie een beskikbaar het nie.

Ons bied 'n warm en sorgsame, sowel as 'n huislike omgewing waarin almal gemaklik voel.

Regstreekse internet uisending is beskikbaar vir familie en belangstellendes wat nie by die diens kan wees nie.

Oos Rand Begrafnisondernemers Kapel.

Oos Rand Begrafnisondernemers Kapel.

Oos Rand Begrafnisondernemers Kapel.

Oos Rand Begrafnisondernemers Kapel.