East Rand Funeral Directors
Copyright. ©  East Rand Funeral Directors. All rights reserved.   Privacy Policy     |     Website Terms of Use
UIT DIE ONDERNEMER SE KANTOOR

East Rand Funeral Directors is u gemeenskapsbegrafnisondernemer waar professionalisme, doeltreffendheid, integriteit en karakter die kern van ons werksaamhede vorm, deursigtig in alles wat ons doen.

Ons volg 'n warm en persoonlike benadering, vÍr verwyderd van die kliniese en morbiede prosedure wat meestal deur ander begrafnisondernemers gevolg word.

BegrafnisreŽlings word gewoonlik in die gerief van u eie woning gedoen. U is natuurlik ook enige tyd welkom by ons kantore. Daar sal u warm en deernisvolle gasvryheid geniet, in 'n huislike omgewing waar almal tuis sal voel.

By East Rand Funeral Directors fokus ons op die LEWE!

Ons aanvaar alle geagtingswaarde begrafnispolisse. Behulpsame administratiewe personeel sal die nodige dokumentasie voorsien om die uitbetaling van die polis te fasiliteer om sodoende ten volle aan die begunstigde uit te betaal, ongeag wie die polis oorspronklik uitgereik het.

In plaas van allerlei bemarkingslenters en ydel beloftes, verkies ons om eerder ons kliŽnte van al die nodige informasie te voorsien en dan u verwagting te oortref wanneer ons die geleendheid gegun word om u van diens te wees.

Martiens Jurgens
Begrafnisondernemer