• Ligging
    Nr. 2, 14de Laan, Benoni
  • E-pos Adres
    info@eastrandfunerals.co.za
  • Telefoon
    011 425 0276

GEMAGTIGDE NOODSAAKLIKE BEGRAFNISDIENSVERSKAFFER – K20155367341 (Sien hier)

Versoek prioriteitsvergadering


Beleid vir prioriteitsvergaderings


Ons betuig ons innige meegevoel gedurende hierdie uiters moeilike tyd aan u as gesin wat 'n geliefde verloor het.

Ons dra die beste belang op die hart, vir u veiligheid en die veilibheid van ons personeel. As sodanig het ons 'n paar maatreëls ingestel om almal veilig te hou:

  • Gesigsmaskers moet te alle tye gedra word.
  • Konsultasies sal slegs op afspraak gedoen word, sodat ons die aantal persone op die perseel kan beperk.
  • Konsultasies op ons perseel sal beperk word tot 'n maksimum van twee familielede per konsultasie om sosiale afstand houding te vergemaklik.
  • Besigtiging - slegs twee gesinslede op 'n slag sal toegelaat word om te besigtig. Ander familielede sal versoek word om buite te wag.
  • Gedenkdienste in ons kapel sal tot maksimum van 15 mense beperk word om sosiale afstand houding te vergemaklik. Dienste kan regstreeks gestroom word sodat addisionele familielede deel kan word van die diens.
  • Temperatuurlesings en sanering van hande is verpligtend.