DIE DIENSTE WAT ONS LEWER

Ons doen volledige begrafnisdienste insluitende alle toepaslike dokumentasie:

  • Teraardebestellings
  • Privaat verassings
  • Sterftesertifikate
  • Internasionale repatriasies en invoere
  • Opgrawings
  • Kerk reëlings
  • Blomme
  • Predikante
  • Professionele drukwerk
  • Klanktoerusting
  • Vrylaat van ons eie wit duiwe
  • Pastorale versorging en berading
Funeral Services
East Rand Funeral Directors

Almal sê, "Hoe moeilik is dit nie dat almal moet sterwe nie" - nogal 'n vreemde klagte uit die mond van mense wat moes leef. ~Mark Twain

Copyright. ©  East Rand Funeral Directors. All rights reserved.   Privacy Policy     |     Website Terms of Use