"Alhoewel dit moeilik is om verder as die hartseer te kyk, mag terugkyk in herinnering jou môre troos bring." ~ Author unknown ~
By Oos Rand Begrafnisondernemers fokus ons op die LEWE!
Ons aanvaar alle kontantbetalende begrafnispolisse. Ons administratieve personeel sal al die vereiste dokumentasie voorsien om die volle kontantuitbetaling van die polis aan die begunstigde te fasiliteer. ONGEAG WIE DIE POLIS OORSPRONKLIK UITGEREIK HET.
Lid van die NASIONALE BEGRAFNISDIREKTEURSVERENIGING